Preston Foster

Preston Foster
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1900-08-24)24 Augustus 1900
Sterfte 14 Julie 1970 (op 69)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1929–1968
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Preston Foster (24 Augustus 1900 – 14 Julie 1970) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Am a Fugitive from a Chain Gang (1932), The Last Days of Pompeii (1935), I Shot Jesse James (1949), en Kansas City Confidential (1952).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search